oosters-ortodokse kerk wikipedia - EAS
- See moreSee all on Wikipediahttps://af.wikipedia.org/wiki/Oosters-Ortodokse_Kerk
Die Ortodokse Kerk, amptelik die Ortodoks-Katolieke Kerk en algemeen bekend as die Oosters-Ortodokse Kerk, is die tweede grootste Christelike denominasie in die wêreld, met ’n geskatte 300 miljoen aanhangers hoofsaaklik in Belarus, Bulgarye, Siprus, Georgië, Griekeland, Masedonië, Moldowa,
...
See moreDie groot skeuring, of Oos-Wes-skisma, in die 11de eeu tussen die oostelike en westelike deel van die Christendom in die vroeë Romeinse Ryk het daartoe gelei dat twee kerke ontstaan het, die Ortodoks-Katolieke (oosterse) Kerk
...
See moreWat die Ortodokse kerke verenig, is teologie. Al die lede van die Kerk bely dieselfde geloof, ongeag ras of nasionaliteit. In die praktyke en tradisies is daar egter stylverskille wat deur die kerkleiers aanvaar word omdat hulle nie bots met die basiese
...
See moreNa aanleiding van sy aantal volgelinge is die Ortodokse Kerk die tweede grootste Christelike gemeenskap in die wêreld (net die Rooms-Katolieke Kerk
...
See moreKuns en argitektuur
Kerkgeboue
Kerkgeboue het baie simboliese betekenisse; die oudste en belangrikste is waarskynlik die konsep...
See moreByna van die begin af het Christene na die Ortodokse Kerk verwys as die "Een, Heilige, Katolieke (van die Griekse καθολική, of universele) en Apostoliese Kerk". ’n Paar ander Christelike kerke maak vandag aanspraak op die naam – onder andere die Rooms-Katolieke Kerk,
...
See moreDie permanente kriteria vir die kerkstruktuur van die Ortodokse Kerk vandag, benewens die Nuwe Testament, word gevind in die kanons (kerkwette en –dekrete) van die eerste
...
See moreDrie-eenheid en verlossing
Ortodokse Christene glo in die Heilige Drie-eenheid – die Vader, Seun en Heilige Gees.
Hulle glo die mens het op ’n tydstip aan die begin van sy bestaan voor...
See moreWikipedia text under CC-BY-SA license - https://nl.wikipedia.org/wiki/Oosters-orthodoxe_Kerken
De oosters-orthodoxe kerk, officieel de orthodoxe katholieke kerk genoemd, is een stroming binnen het christendom die zichzelf beschouwt als directe voortzetting van de 'ene, heilige, katholieke en apostolische' kerk. De Griekse naam 'orthodox' betekent letterlijk 'rechtgelovig', 'het ware geloof behoudend'. Als de oosters-orthodoxe gezindheid bedoeld wordt, die deze Kerk in de maatschappij vertegenwoordigt, wordt ook wel 'oosters-orthodoxe kerk' geschreven, zonder begi…
Wikipedia · Text under CC-BY-SA license- Estimated Reading Time: 9 mins
- https://en.wikipedia.org/wiki/Eastern_Orthodox_Church
The Eastern Orthodox Church, also called the Orthodox Church, is the second-largest Christian church, with approximately 220 million baptized members. It operates as a communion of autocephalous congregations, each governed by its bishops and adherents in local synods. The church has no central doctrinal or governmental authority analogous to the head of the Roman …
- Theology: Eastern Orthodox theology
- Members: 220 million
- https://www.wikiwand.com/af/Oosters-Ortodokse_Kerk
Die Ortodokse Kerk, amptelik die Ortodoks-Katolieke Kerk[1][2][3] en algemeen bekend as die Oosters-Ortodokse Kerk, is die tweede grootste Christelike denominasie in die wêreld, met ’n geskatte 300 miljoen aanhangers hoofsaaklik in Belarus, Bulgarye, Siprus, Georgië, Griekeland, Masedonië, Moldowa, Montenegro, Roemenië, Rusland, Serwië en die Oekraïne, lande waarin …
- https://af.wikipedia.org/wiki/Russies-Ortodoks
Die Russies-Ortodokse Kerk (Russies: Ру́сская Правосла́вная Це́рковь, Roesskaja Prawoslawnaja Tserkof) is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk wat sedert 15 Oktober 2018 nie meer in volle gemeenskap met die Ekumeniese Patriargaat van Konstantinopel is nie. Die primaat van die kerk het die titel Patriarg van Moskou en die Hele Rusland.
- Status: Outokefaal
- Stigtingsjaar: 988
- Stigter: Wladimir die Grote
- Moederkerk: Ekumeniese patriargaat
- https://en.wikipedia.org/wiki/Oriental_Orthodox_Churches
The name "Oriental Orthodox Churches" was coined for the Conference of Addis Ababa in 1965. At the time there were five participating churches, the Eritrean Church not yet being autocephalous. Other names by which the churches have been known include Old Oriental, Ancient Oriental, Lesser Eastern, Anti-Chalcedonian, Non-Chalcedonian, Pre ...
- https://af.wikipedia.org/wiki/Oriëntale_Ortodoksie
Oriëntale Ortodoksie is die geloof van die Oosterse Christelike kerke wat net die eerste drie ekumeniese konsilies aanvaar – die Eerste Konsilie van Nicea, die Eerste Konsilie van Konstantinopel en die Konsilie van Efese.Hulle verwerp die dogmatiese definisie van die Konsilie van Chalcedon, wat in 451 n.C. gehou is.Daarom word dié kerke ook soms die Ou Oriëntale, …
- https://en.wikipedia.org/wiki/Eastern_Orthodox_Church_in_Germany
The Eastern Orthodox Church has a presence in Germany. With up to 2 million adherents, the Church is Germany's third-largest Christian denomination after Roman Catholicism and the Evangelical Church in Germany (EKD). It has grown due to immigration from Eastern Europe, especially Romania, Greece, the former Soviet Union, and the former Yugoslavia.
- https://en.wikipedia.org/wiki/Priesthood_(Eastern_Orthodox_Church)
Through the sacrament of holy orders, an ordination to priesthood is performed by the bishop.But this requires the consent of the whole people of God, so at a point in the service, the congregation acclaim the ordination by shouting "Axios!"" ("He is worthy!"). Orthodox priests consist of both married clergy and celibate clergy. In the Orthodox Church a married man may be ordained to …
- https://af.wikipedia.org/wiki/Jesusgebed
Die Oosters-Ortodokse teologie van die Jesusgebed soos in die 14de eeu deur Gregorius Palamas geformuleer, is algemeen deur die teoloë van die Latynse kerk verwerp, tot in die 20ste eeu. Pous Johannes Paulus II het Gregorius Palamas 'n heilige genoem, [6] asook 'n groot skrywer en 'n gesagsfiguur op die gebied van teologie.
- Some results have been removed

